In haar eie woorde...
Oor Haar
Vriendelik saggeaard hou van eerlik en opregtheid openlike komunikasie romanties geen " one-stand " glo in 1-man verhouding hou nie van cheat nie hou van braai en buitelig en als wat aangenaam is hou van kook en bak is ñ gesins persoon wat nie vriende bo gesin of familie kies nie lief vir kinders
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik en opregtheid gesinsman en lief wees vir kinders hardwerkend moet selfonderhoudend wees en netjies ñ romantiese persoon ñ aangename persoonlikheid wat hou van braai buitelewe en bederf geen cheat en vriende bo familie of gesin verkies nie
Wat Haar Vriende Sê
Elmo55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Elmo55 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


