BlouoogmammaBlouoogmamma
Blouoogmamma

53 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

BlouoogmammaBlouoogmamma
1
0

Blouoogmamma

53 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Blouoog mamma opsoek na deksel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Altyd moeilik om oor myself iets te sê. Ek is standvastige plat op die aarde vrou met goeie sin vir humor. Ek hou van braai en natuurlik ou wyntjie daarmee saam. Die belangrikste is natuurlik die regte geselskap. Ek het goeie normes en waardes. My geloof in my Hemelse Vader is die heel belangrikste.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na 'n man wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is. Hy moet hou van kinders,want my kinders is nog relatief jonk en in die huis en nog op laerskool. Dit sal bonus wees as die man kan kosmaak. Dit is altyd lekker om saam kos te maak. Opregte Christelike maat vir wie ek nie hoef te sorg nie,en wat maat vir my ook kan wees.

Wat Haar Vriende Sê

Blouoogmamma het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Blouoogmamma moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.