In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n selfstandige ...mature dame ...met n sprankelende persoonlikheid, goeie sin vir humour en baie reguit .. wat weet wat sy wil he en opsoek na my soulmate. ..lank genoeg Alleen ...maar nie desperate nie ...Die lewe is gemaak om te deel. Ek verkies n profile. Met n Pic... W[removed]
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n man met lus vir die lewe, sin vir humor ...hy hoef nie gym bunny te wees nie maar na jouself kyk...eks opsoek na my lewens maat ..wil die lewe geniet en deel met iemand wat nie besitlik..jaloers of kinneragtig is nie ...almal het bagasie ...maar dis die verlede ...New beginnings ...kan jy op die toekoms fokus...only one life to live ...Wie weet wat die toekoms inhou...
Wat Haar Vriende Sê
Vicki123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Krullerig; Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stil; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Dans; Gimnastiek; Rugby; Stap; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Baie |




