Smartie25

58 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

1
0

Smartie25

58 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ware liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My beste eienskap is dat ek elke keer opstaan na ‘n nederlaag. Daar het al baie storms my padlangs gekom en daar was al talle omstandighede waar ek oortuig was dat ek nie sal kan opstaan nie, maar ek het. Elke liewe keer. Moed opgee bestaan eenvoudig nie in my woordeskat nie. Ek settle nie vir tweede beste nie, omdat ek weet ek is ‘n Koningskind en my identiteit lê in Hom.

Haar Ideale Pasmaat

1. Aantreklik
2. Sjarmant
3. Finansieël suksesvol
4. ‘n Goeie luisteraar
5. Vol verrassings!
6. Hy moet darem nie vet wees nie
7. Hy moet die motor se deur vir my oopmaak
8.Genoeg geld hê vir ‘n ete uit
9. Hy moet my verjaardag onthou
10. Hy moet lag vir my grappe
11. Nie te lelik nie
12 Hy moenie ry voordat ek nie eers in die kar is nie

Wat Haar Vriende Sê

Smartie25 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Smartie25 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.