In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is saggeaard realisties het simpatie en empatie vir enige mense veral kinders. Ek hou van diere kamp vuurmaak braai roadtrips en die plaas platteland lewe. Ek is nie een vir kuier tussen 'n klomp mense nie verkies eder 'n vuurtjie by die huis met paar close vriende of net 'n rustige aandjie saam by die huis. Sien altyd die goed in ander voor mens fout vind. Moeg seer gekry. Tyd om te settle..... Ek hou nie van geweld of konflik nie. Kindermishandeling maak my soos ek nie moet wees nie. Stokperdjies is musiek movies tuinmaak skryf. Eks game vir enige iets. My uitkyk op die lewe moet nie oordeel nie dis niemand se plek nie en los altyd 'n plek in 'n beter toestand as wat jy dit kry. Lig mekaar op voor jy vertrap. Be brave be strong be humble
Haar Ideale Pasmaat
'n emosie mens wat kan deel in elke aspek van die lewe. Wat belangstel en wat ondersteun al gaan dit hoe moeilik. Opreg eerlik. Wat kan kommunikeer in alle situasies. 'n bok vir sports wees 'n sin vir humor hê. Plat op die aarde wees. Glad nie political wees nie. Wat die natuur kan waardeer. Opgewo de raak oor belangrike datums en mal is oor kersfees en paasfees. Wat ook sy sagte kant kan wys sonder om skaam te wees. Kommunikasie eerlikheid opregtheid respek is wat 'n verhouding maak of breek. Ek wil alles met jou kan deel sonder oordeel en verwerping. Aanvaar my soos ek is want ek doen dieselfde. Wat my verhouding sal vernietig is oneerlikheid owerspel konflik geen kommunikasie en DRANK.
Wat Haar Vriende Sê
Sonneblomkind1988 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kaap noordelike voorstede), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek is 'n geamputeerde |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Basketbal; Biljart Snoeker; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Stoei; Tafeltennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |


