In haar eie woorde...
Oor Haar
Mense behoort my te ken want ek het baie goeie eienskappe...geduldig,liefdevol,intellig ent,goeie luisteraar en het baie liefde om te gee.Ek lees baie, swem, hardloop( my gunsteling sport) en geniet buite aktiwiteite. Ek reis ook baie. Uitkyk op die lewe is eenvoudig....geniet elke dag en wees gelukkig.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet opdreg,eerlik, netjes, ambities,aktief en lief wees vir die buitelewe.Ek sal lyk ons moet avontuurlike dinge saamdoen.Hy moet sport doen en na sy voorkoms omsien.Respek en vertroue in a verhouding is baie belangrik.Daar is baie dinge wat ek dink ons kan deel soos,kook,ontspan, sportwedstryde lyk,fliek, reis en liefdadigheidswerk saam doen.Leuens,ontrouheid en geen respek en vertroue in mekaar kan verhoudings breek.
Wat Haar Vriende Sê
Persiankitten het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Gemeng | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Moslem | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Halaal | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Bruin; Indies; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Moslem; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Halaal | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Persiankitten moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


