In haar eie woorde...
Oor Haar
Hier kan mens baie sê, maar die beste is om mekaar persoonlik te leer ken, en hiermee bedoel ek nie vriende met voordele nie, daarvoor is die lewe net te kort. In n neutedop is ek n enkel vrou, onafhanklik, met 3 kinders en 3 klein kinders. Lief vir n mooi tuin, lees, musiek en my kombuis is my veilige plek waar ek my kan uitleef, en lekker resepte beproef. Ek is baie lief vir die see, n vakansie daar maak my baie gelukkig. Ek is baie rustig en is my verhouding met ons Hemelse Vader vir my baie belangrik. Leer my beter ken, en ontdek n diamant. Hoor graag van jou!
Haar Ideale Pasmaat
Graag sal ek van iemant hou wat n verhouding met ons Hemelse Vader het en kerk toe gaan nie n probleem sal wees nie. Geen rokers en drinkers asb. Selfvertroue is uiters belangrik en ek moet nie vir jou n bedreiging wees nie. Verkieslik pinkster kerk. Eerlikheid, opregtheid, liefdevol en sterk leiers vermoë sonder om n beheervraat te wees is net om n paar te noem. Higiëne is uiters belangrik! Ek glo vertroue in mekaar is baie belangrik om n verhouding te maak werk, om net 1 te noem. Ek wil trots wees om jou aan my familie voor te stel. My oorgewig moet nie jou opsomming van my as mens wees nie. Wantroue, geweld, skelm wees, selfsugtigheid en swak selfbeeld kan n verhouding vernietig. Kom ons begin gesels en leer mekaar beter ken. Vir n stukkende hart sien ek net nooit weer kans voor nie.
Wat Haar Vriende Sê
BOERBOKKIE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Geen | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Regering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 196cm (6' 5.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |