Darthvader30Darthvader30
Darthvader30

62 – Blouberg (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Darthvader30Darthvader30
1

Darthvader30

62 – Blouberg (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Besige bytjie soek eerlike metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 06 Junie 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n besige bytjie en wil iemand he om die lewe samet my te geniet. Ek is n interessant persoon wat die lewe vir my gemaklik en.lekker maak. Hou van kosmaak, braai, uiteet, fliek in cinemas, dvds kyk, love die see, stap, Blomme is rose, eet vrugte. Ek is n lojale mens, werk hard, glo in dit wat reg is, haat leuens, gee om vi my medemens, lief vi.my familie en vriende. Mens moet positief wees in alles wat jy doen. Met die Here is alles moontlik.

Haar Ideale Pasmaat

Asb net langer wees as ek. Aantreklik, kort haarstyl, hou van n baard of snor of albei. Mans in uniform nog mooier. Netjies wees op homself, hou nie van rook nie, kan sosiale drinker wees. Kommunikasie, eerlikheid en respek is belangrik in vriendskap of verhouding. N man wat rondloop terwyl hy in m verhouding is. Dis hoe ek my man verloor het.

Wat Haar Vriende S

Darthvader30 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Ram
Lengte:
145cm (4' 9.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 67
Sterreteken:
Ram
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Darthvader30 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.