Sharky525Sharky525
Sharky525

38 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Sharky525Sharky525
1

Sharky525

38 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Lewensreisiger soek net metgesel...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

My vriende sou se eks altyd die joker in die groep altyd tyd vir n grappie hier of daar maar tog het ek my oomlik waar ek die lewe en die besliute wat ek maak ernstig op vat.

Natuurlik is ek n mens vir wat Mal is oor die biute lewe ek love on beplande road trips en dan soos enige Afrikaner love ek my social kiuer om n braai of bosveld vuur saam friend en familie en dan natuurlik my sport {Rugby} en ander ook.

Ek hou niks van mense wat dink hulle is better as ander nie en mense wat oneerlike en mense om n bos probeer speel in die lewe nie..
En ja ek my lewe maak ek awsome elke dag en ek glo mens moet als een keer try so.. Never say no let the first answer always be yes

Wel dis ek in nut shell....

Sy Ideale Pasmaat

Die ideale persoon vir my sal wees n persoon met wie ek kan memories maak en n awsome lewe een waar op ons kan trug kyk en lag.
Dis ook n persoon wat my sal vat soos ek is nes ek haar sal vat soos sy is en ons kan leer van mekaar soos ons die pad saam stap..
En dan moet sy spontaan ; adventures and always willing to try persoonlikheid he en net die lewe Wil geniet saam my familie en friende
En dan an n ander kant hou ek ook van rustig sit n glassie wyn deel en n pizza saam n kaggel vuur of in die bos net die 2 van ons.. Dis my mens.

Wat Sy Vriende S

Sharky525 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Bul
Lengte:
198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Asir; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sharky525 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.