Sam1029Sam1029
Sam1029

39 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Sam1029Sam1029
1

Sam1029

39 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Keep it real.. #boskind/plaasmeisie@heart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n plain Jane wat hou van kuier saam met vriende en familie, maar soms het ek ook my eie spasie nodig. Ek hou van mense wie net is wie hulle is en nie omgee wat ander mense dink. Ek is soms n introvert maar sodra ek iemand beter leer ken kan ek heel spontaan/quirky raak :-)
Goeie sin van humor en intelligensie is vir my baie aantreklik. Eks nie n tipiese girly girl of soccer mom nie - don't mind getting some dirt under my nails.. Ek geniet die natuur en is mal oor die bosveld, maar n bietjie see water het nog nooit seer gemaak..

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat selfvertroue het om net hulle self te wees.
Intelligent.
Sin van humor.
Volwasse maar tog spontaan en oulik.
Goeie waardes en familie bande.
Reguit - nie meer lus vir games speel en rond jol.
Iemand wat positief is en die lewe geniet.
Iemand wat net so mal oor die natuur is soos ek.
Bietjie romanse maak ook nie seer nie maar jy hoef darem nie n Casanova te wees nie ;-)

Wat Haar Vriende S

Sam1029 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sam1029 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.