Lieflanger2Lieflanger2
Lieflanger2

25 – Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Lieflanger2Lieflanger2
4

Lieflanger2

25 – Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons maak die wereld jaloers!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My persoonlikheid is vriendelik ek gee baie om oor mense en ek sal altyd help as ek kan. Ek kan snaaks en simpel wees en oordryf nou en dan die eenvoudigste goed😂😑.
Ek is definitief n sucker vir liefde en romance en is n sagte mens((vir die regte mense)) 😉☺️.
Ek hou van eerlike, opregte, lojale mense. 🤞
Kos is definitief die pad na my hart🍔🍟
Ek love iemand wat oor enige iets kan praat, nie skaam is om te lag nie en net hulle self kan wees en dit geniet. ☺️
Sover as wat stokperdjies gaan, hou ek van motorfiets ry. Ek is oop om nuwe goed altyd te probeer😁
My uitkyk oor lewe... Well jy lewe net eenkeer. Maak die beste daarvan saam met iemand waarvoor jy lief is em geniet dit volheid en behandel ander soos jy behandel wil word⚖️

Sy Ideale Pasmaat

Ideale pasmaat... mmmmm

Regtig net iemand wat eerlik en lojaal is met n hart wat oorloop van liefde en vriendelikheid. Wat sal lag en nie bang wees om haarself te wees nie. Iemand wat langtermyn soek en nie net n paar maande nie.
Wat die verhouding sal maak werk... wees net gemaklik, wees jouself, praat wanneer iets pla en as ons alles met mekaar kan deel en saam goed uitsorteer.
Wat die verhouding sal vernietig.. Tekort aan kommunikasie en oneerlikheid.

Wat Sy Vriende S

Lieflanger2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
19 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Rugby; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters