Richard10Richard10
Richard10

35 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Richard10Richard10
5

Richard10

35 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Avontuurlustige man opsoek na sy pasmaat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 April 2024

Verander: 09 April 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike jong man wat hou van grappies maak en die lewe nie te ernstig opneem nie. Ek is 'n hardwerkende man wat doelgerig is en weet wat ek in die lewe wil h.
Ambisie was en is nog altyd vir my belangrik in die lewe.

Ek is 'n persoon wat hou van die buitelug en om enige adrenalien aktiwiteite aan te pak.
Ek hou ook van bergfiets ry, bergklim of om net buite in die natuur te gaan stap. As ek ontspan verkies ek glasie wyn om 'n vuur saam met vriende om 'n dag af te sluit. Ek is nie 'n groot TV kyker nie, maar sal af en toe 'n fliek kyk as dit my interesseer.

Ek glo dat niks in jou lewe net vanself kom nie en dat jy daarvoor moet werk. Daarvoor glo ek dat jy alle geleenthede wat oor jou pad kom met albei hande moet vasgryp en die beste daarvan maak. Hardwerkendheid en pligsgetrouheid sal jou vr in die lewe bring.

Sy Ideale Pasmaat

Ek glo dat respek, vertroue en liefde die steunpilare van 'n goeie verhouding is, daarom sal ek dit graag in my pasmaat wil sien.
Ek glo dat mens belangstellings moet deel en dat jy mekaar moet ondersteun in alle situasies.
Ek glo en vertrou dat ek iemand sal vind met belangstelling in die mediese veld en wat 'n liefde vir die buitelewe het.
Ek glo dat vertroue seker DIE BELANGRIKSTE in enige verhouding is en dit enige verhouding kan vernietig vir ewig.

Wat Sy Vriende S

Richard10 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 31
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Driekamp; Fietsry; Krieket; Lyfbranderry; Rotsklim; Rugby; Sokker; Tennis; Veldhokkie
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie