In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek sien myself as n goeie mens partykeer stil maar ook baie praterig en kan ook snaaks wees soos my vriende ook sal sê. Eks n doodgewone ou wat net n doodgewone vrou soek en doodgewone lewe saam te hê. Ek is nie n rykman of model nie so geen fancygeid nie. Ek hou van eerlikheid en respek en om reguit te wees.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet soos ek kan wees doodgewoon nie fancy wees of fancy lewe verwag ni spontaan mooi in alle opsigte, snaaks, eerlik, sy moet net haarself kan wees, n vrou wat nog steeds mooi na haarself kan kyk, n vrou wat nie wil weg hardloop as dinge nie uitwerk of vervelig raak nie, n vrou wat saam haar man staan en omgee en enige iets saam hom wil deel of doen maak nie saak wat nie.
Wat Sy Vriende Sê
Spook30 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Pomona), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
142cm (4' 7.9") - 160cm (5' 3.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Redelik |