SonneblomsielSonneblomsiel
Sonneblomsiel

26 – Centurion (Rooihuiskraal Noord), Gauteng, Suid-Afrika

SonneblomsielSonneblomsiel
1

Sonneblomsiel

26 – Centurion (Rooihuiskraal Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Kaalvoet, blomme-kind met n groot hard opsoek na my beter helfte ... dis nou jy 😋

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is die skaamste ekstrovert wat ek ken. My familie is my hele hart. Ek glo elke mens op die aarde is goed tensy jy jouself ander bewys. Ek is n sagte siel wat die mooi in alles probeer sien. Ek is n oor optimis wat my tone sal afkap as dit beteken ek kan veraltyd blomme he .... okay ja ek hou teveel van blomme. My gunsteling kleur is geel ... al is dit nie die mooiste kleur ... want geel is n emosie nie n kleur ... okay ek vermoed dit is nou meer as genoeg 😂😉

Haar Ideale Pasmaat

N sagte siel wat my reg hanteer en my net so lief het soos ek hom sal he 😊 hy moet nie my sagtheid misbruik en homself kan wees om my. Ek hou van n lawwe, grappige persoonlikheid, maar solank jy net jouself is gee ek nie eintlik veel om.

Wat Haar Vriende S

Sonneblomsiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Rooihuiskraal Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sonneblomsiel moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.