Mela_DMela_D
Mela_D

32 – Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Mela_DMela_D
2

Mela_D

32 – Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Die beste stories begin met 1 woord...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Alles gebeur met rede... niks is toeval nie. Die glas is ALTYD halfvol... Die lewe is wat jy daarvan maak.

Ek weet wat ek wil h. Ek weet waarna toe ek op pad is en hoe om daar te kom. Ek is baie selfstandig en is nie iemand wat sit en wag dat iemand dinge vir my moet doen nie. Ek werk vir wat ek wil h.

Ek is 'n enkelma en ek is fine daarmee. Elkeen soek liefde en geluk,maar dit is NOOIT ten koste van my kind nie. My seun kom altyd eerste in my lewe en die persoon wat ek as my lewensmaat kies sal dit verstaan en respekteer.

Ek is baie lief vir dans, musiek, buite lug en lees. Ek kom skaam voor as ek jou nie ken nie, maar sal later ontspan en dan hou ek van gesels.

Ek is baie lief vir intelligente geselskap. En hou daarvan om verskille te bespreek en uit te redeneer. Een ding waarvan jy kan seker wees... as ek nie saamstem nie sal jy weet. Ek is nie bang om te verskil nie. En hou daarvan om met jou te debatteer, solank dit met respek geskied.

Ek is 'n anders en ek is fine daarmee... Aanvaar my soos ek is. Alles in die lewe is nie altyd swart of wit nie... Maart dit is wat kleur in die lewe sit

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat weet wat hy wil h uit die lewe, waarna toe hy oppad is, maar wat met rukke steeds in die oomblik kan lewe... alles is balans.

Ek het nie 'n 'template' van hoe my ideale maat moet lyk nie... maar ek het karakter eienskappe wat ek nie op sal onderhandel nie.

Jy gaan nie vir my hoef te sorg nie (ek sorg vir myself en my kind)... maar jy moet vir jou self kan sorg. Jy moet stabiel wees en nie van 1 werk na 'n ander float nie. Geld is GLAD nie alles nie, maar ek wil iemand h wat pro-aktief is in sy eie lewe. Jy moet kan leiding neem in jou eie lewe en jy moet soms kan volg... Jy is verantwoordelik vir jou eie keuses en die wreld skuld jou niks.
Die lewe deel vir ons elkeen 'n hand kaarte... maar JY kies hoe jy dit speel.

Respek is die 'be all and end all' van enige verhouding. Eerlikheid, vertroue en liefde is nodig vir enige verhouding om te werk.

Wees reguit... as jy nie van iets hou nie dan s jy so. Familie is uiters belangrik. Ek het nie tyd vir 'n dronkword sessie nie. As jy nie jou alkohol kan hanteer nie... moenie drink nie. Weet wanneer jy jou limiet bereik het. Verantwoordelikheid is 'n moet...

Beloftes is on-onderhandelbaar. As jy nie jou beloftes kan hou nie... moet nie beloftes maak nie.

'n Verhouding is 'n vennootskap. Dit is 'n keuse elke dag om bymekaar te bly. Om deur dinge te werk en nie op te gee nie. Dit is NIE altyd maanskyn en rose nie en as perfeksie is wat jy soek... dan is jy by verkeerde persson. Ek is nie perfek nie, maar ek is 'real'. Jy sal nooit twyfel waar jy met my staan nie.

As jy iemand soek wat jou gaan 'Ja-en-amen'... scroll verby. As jy iemand soek wat jou gelyke is en wat jou sal challenge en sal ondersteun in wat reg is... dan is jy op die regte plek. 'n Verhouding is tussen TWEE mense... Nie 1 nie en ook nie meer as 2 nie.

Wat Haar Vriende S

Mela_D het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nigel, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Wit; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Latyns; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Dans; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaatsplankry; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters