KavangoKavango
3

Kavango

103 – Rundu (Kasote), NamibiŽ

Veldmens soek veldmaat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is opreg en lojaal, plat op die aarde, verpes hoogmoed, oneerlikheid, jaloesie en draaie loop. Ek is reguit en loop nie draadjies nie, subtiel wees is nie my sterk punt nie. Ek het nie Ů probleem met Ů ligte drinker nie, maar verdra nie vergrype nie. Ek is nie bakleierig nie, maar kan befoeterd raak. Ek is Ů introvert en nie Ů sosiale mens nie. Ek is Ů natuurmens en spandeer graag my tyd in die natuur, bv 4x4 toer (verkieslik nie in groepe nie), mal oor kamp (geriewe onbelangrik, hoe wilder, hoe lekkerder), hou nie van klere nie.. dra altyd die min, dus hou ek ook nie van koue plekke nie. Ek is Ů staats pensioenaris en doen houtkunswerk (stompe ens) vir Ů ekstra inkomste. Ek is Ů arm man. Is nog baie gesond en fiks. Dis ek in Ů neutedop.

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat sal ook Ů reguit mens wees, Ů reguit pad loop en Christelik (verkieslik SDA) wees. Ů Bietjie mollig is nie Ů probleem nie, maar vet/obees is nie vir my nie.. ek glo mens pas jou liggaam op. Stel nie belang in modepoppe nie! Moet nie bang wees om vuil te word in die veld nie, om sonder geriewe te kamp nie. Mooi klere moet nie Ů prioriteit wees nie. Uitgaan en uiteet, kuier en partytjies, in die dorp rondlÍ, moet baie laag op prioriteitslys wees. Twis en rusies is uit. Ek hou van fisiese kontak. Dis in kort.

Wat Sy Vriende SÍ

Kavango het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rundu (Kasote), NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
103
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Kavango moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.