In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek dink my persoonlikheid trek mense want ek hou van mense en gesels. Niks so lekker om na 'n dag se werk te ontspan saam jou maat en te lag en gesels oor die dag nie.
Ek hou van iemand wat dinge op 'n mooi manier kan uitsorteer en nie stilstype kry nie.
Om in die huis of tuin saam jou maat te wees en dinge saam te doen is soveel lekkerder.
Om 'n maat te he wat dinge met jou te deel en daar te wees as jy bietjie af voel.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat moet God eerste kan stel in sy lewe. Hy moet dinge op 'n realistiese manier kan uitsorteer en nie stil bly vir dae nie. Kommunikasie is vir my super belangrik om 'n verhouding te laat werk.
Iemand wat respek kan toon teenoor sy medemens en mooi met sy ma kan praat kry 'n 10 by my.
My maat moet natuurlik hou van kuier saam vriende en bietjie uitgaan en die lewe geniet, mens het net daardie eenkans om te lewe.
Enige verhouding word gebou op vertroue en respek en as dit nie daar is nie gaan die verhouding knak.
Wat Haar Vriende Sê
Honeypot_64 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Bashewa), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels; Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Basketbal; Dans; Rugby; Sagtebal |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Afsitters: |
Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |