In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is vriendelik en gesellig, en grapperig
Ek hou van die natuur
Ek hou van diere
Ek hou van diep, intieme, gesprekke
Ek is lief vir vrede
Ek hou van geskiedenis, argeologie, Bybelnavorsing
Ek speel graag kitaar
Ek hou van lees en nuwe dinge leer
Ek het breinskade so my uitkyk wissel en ek mag nie bestuur nie
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet goeie morele waardes hê
Sy moet kan gesels en 'n gesprek voer met my (hoef nie sosiale vlinder te wees nie!)
Sy moet dit kan aanvaar dat ek 'n probleem het (breinskade)
Sy moet eerlik wees en relatief positiewe uitkyk hê
Eerlikheid is die basis van enige verhouding
Ons kan saam stap, bergklim, flieks kyk, musiek maak, braai, kosmaak, tuinmaak, ens.
Wat 'n verhouding vernietig is verneuk.
Wat Sy Vriende Sê
Teutsch het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mookgophong (Naboomspruit); Modimolle (Nylstroom); Polokwane (Pietersburg); Mokopane (Potgietersrus) (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Moslem; Joods; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Kosher; Halaal | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Backgammon; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Perdry; Rotsklim; Rugby; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kroegetes; Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s) |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |