Hannah700Hannah700

Hannah700

45 – Swakopmund, NamibiŽ

Sonneblom

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lief vir mense, diere, natuurlewe, kos, vermaak en om nuwe dinge te probeer en te ontdek. Hou van reis as dit moontlik is. Is mal oor koffie. Ghristenskap is vir my uiters belangrik. Mense is my passie. Hou daarvan om nuwe dinge te leer. Hou van lees. Hou van onthaal en natuurlik ook soms om op my eie te wees. Onverwagse romantiese uitstappies doen dit vir my. En te GESELS . Is mal oor ou geboue en ou goed. Hou van eenvoud. Hou van opregtheid en eerlikheid. Hou nie daarvan as iemand oor als n grap maak nie. Hou nie van mense wat hul beter ag as ander nie. Is baie lief vir my kinders en hulle is n baie belangrike deel van my lewe. Het n passie vir Godsdiens.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat opreg en eerlik is. Wat lief is vir diere. Wat n passie het vir Godsdiens. Wat finansieel onafhanklik is. Wat spontaan is en graag dinge saam wil doen en deel. N omgee mens. Ander mense respekteer en homself. Wat nie humeurig is nie. Liefdevol is. Nie n beheervraat is nie. Wat netjies is op homself.

Wat Haar Vriende SÍ

Hannah700 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering
Sport:
Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Perdry; Roei; Rolbal; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie