Suidwester_1105Suidwester_1105
Suidwester_1105

70 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Suidwester_1105Suidwester_1105
1
0

Suidwester_1105

70 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Baie gemaklik en liefde vol...Wil net altyd die beste gee en doen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 08 Februarie 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My Vriende sal my altyd sien as persoon met n groot hart en entergnuteit..,, as n Vriendelike,,,Spontane,,, en n Liefde volle mens met n goeie sin vir humor en dat ek altyd vol humor ook is..
Ek hou baie van die buite lewe,,, en is n groot natuur en diere lief heber,, het n baie groot Liefde vir diere..
Omdat ek n omgee mens is,,,, en baie Liefde het om te gee en will net altyd die beste vir my Maat wees,,,,
Die lewe is kort genoeg ,,,so daar is nie tyd vir Nonsens nie,,,
Ek is ook n persoon wat baie lief is om te help wat waar nodig in en om die huis.
Ek is ook baie lief om lekker kos te kan maak en te kook.
Ek hou baie van musiek ek is n groot musiek mens,,,, en hou ook baie van Dans.
Ek hou baie van baie soorte Sports.. Lief my Rugby en Krieket..

Sy Ideale Pasmaat

Sal graag iemand will he,,,,, wat min of meer van die selfde dinge hou,,,,,maar ek is ook aanpas bar wat vir haar belanger is,,,dit gaan nie net altyd oor my belange nie,,,,Sy het ook goed en dinge waarvoor sy lief is en graag will kyk en doen..
En dat Sy ook baie Liefde het om te gee en altyd by my sal staan deur dik en din,,,,,en persoon wat altyd my beste maat sal wees,, en my beste Lover sal wees. Ek is nog my hele lewe so dat ek n keuse wie en wat en hoe jy lyk, nou kom dit,, Ek is slank ,,en as jy nie is way ek van hou nie, sorry dan gaan dit nie werk by my nie,, dis maar ongelukkig hoe ek nog my hele lewe is. Lees mooi wat my versoeke is op wat op my Profile is, Ek gaan jou nie eers antwoord as ek
jou profile oop maak, en jy gaan nie by my pas nie, Ek kom agter dat mense nie lees waarvan Ek hou,,,, en hoe jy gebou is nie, skuus as ek op jou toone trap, my keuse is gewig ens, is vir my baie belangrik
Ek kan en sal nie iemand antwoord of mee gesels as jy nie aan my keuse soos ek dit op my profile is nie, vir my is die belangrik, daar word mos op jou profile
gevra wat is jou keuse of voorkeur,, Ek kom agter dat party mense nie lees nie, en dan jou net like of dan wil hulle net gesels, maak seker jy het mooi gelees wat op my voorkeur en keuse is. Dankie baie vir jou wat dit respekteer en dit nakom.

Wat Sy Vriende Sê

Suidwester_1105 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 204cm (6' 8.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Curling; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Snoeker; Stoei; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie