In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is gemaak en gelukkig in my omstandighede. Ek is 'n positiewe mens en maak maklik vriende. Die "baggage" is al lankal weggepak, ek kan myself besig hou en is nie 'n aandagvraat nie. Ek is jare alleen en geniet my "me time" so as jy wil gaan jag of golf speel is jy meer as welkom. Ek hou van die buitelug en die natuur, maar verkies 'n lodgekamer bo 'n tent.
Haar Ideale Pasmaat
'n Goedversorgde, netjies man is meer belangrik as die Richard Gere looks. Hy moet finansieël stewig op sy eie voete staan. As ek die Canyon wil gaan stap moet die dr vir hom die green light gee om saam te kom, m.a.w. fiks is belangrik, daar is net moontlik nog 'n paar handyman werkies rondom my huis ook. Ek soek nie 'n pa vir my kinders nie, hulle is groot en oulik en kort nie opvoeding nie.
Wat Haar Vriende Sê
Drafstap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Gholf; Krieket; Rugby; Sokker; Tennis; Veldhokkie |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |