Lodewyk_704Lodewyk_704

Lodewyk_704

58 – Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika

Labrador liefhebber. Maar hou ook van ander rasse. Inkluis "township" dierasies.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 Maart 2022

Verander: 15 Maart 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Bul
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Zulu
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Halaal
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Bul; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Suid-Sotho; Zulu
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Islamities; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Halaal
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Mense sien my as 'n vasbytter. Sommiges beskou my as iemand met baie "guts". Ek is van mening dat as jy iets aanpak, jy 'n groter inset moet lewer om dieselfde uitset te kry as die persoon wat langs jou staan. Veral as jy met iets nuuts begin of 'n aktiwiteit moet doen waarvoor jy nie 'n natuurlike aanleg het nie. Met hierdie ingesteldheid het ek al beter uitsette gekry as die persoon wat al lankal in die bedryf is, en meer ervaring het as ekself. Ek het grootgeword in 'n myndorp in die jare 1970's en vroee '80's. In daardie tyd was die myne in "Engelse" besit. Met baie Engelse vriende het ek effektief tweetalig gewords. Ek hou van lees, swem en luister a alle genres musiek. Ek stap graag en is betrokke met "obedience training" van honde. Ek is sosiaal in die opsig dat ek van mense hou maar nie verkies om te veel met dieselfde mense op 'n gereelde mense uit te hang nie (ek vind dat mense my dikwels verveel omdat hulle enkelvoudige of tweeledige belangstellings het, en nie veel omgee oor die res van die wereld nie)..My belanstellings is groot en my algemene kennis is wyd. Wat sport aanbetref - ek hou van rugby, maar sal ook sokker kyk (solank ek nie ... hoef te hoor nie).Werk ek graag in 'n span? Ja, maar dan moet die spanleier weet hoe om die toon te kan aangee en sy spanlede in ag te neem sonder om diktatoriaal te wees.

Sy Ideale Pasmaat

Dis moeilik om soiets te neer te pen omdat mense op 'n individuele grondslag van mekaar verskil. Ek sou wel se dat my ideale pasmaat moet weet wat in die wereld aangaan. Sy moet instaat wees om ander se standpunte op 'n praktiese vlak te akkommodeer, en nie net lippdiens daaraan te gee nie. Wat aktiwiteite aan betref - dit sal ons uitsorteer as ek haar ontmoet. Wat sal die verhouding vernietig - onversetlikheid, "being bossy", weier om aan aktiwiteite mee te doen waarvoor jy nie noodwendig hou nie. Anders gestel - somtyds moet jy meedoen aan dinge waarvan jy nie noodwendig van hou nie, maar as jy daaraan mee doen, maak dit van jou 'n ryker persoon.

Wat Sy Vriende S

Lodewyk_704 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed; Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Onafhanklik; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Gholf; Rolbal; Rugby; Skaak; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Redelik