BloeiselsBloeisels

Bloeisels

64 – Kimberley (Enige plek net nie Gauteng en Verder nie), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Almal soek eersteklas metgesel kom van bydekante..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley (Enige plek net nie Gauteng en Verder nie), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is so kort....almal soek iemand om ...vergeet die verlede ..en kyk voorentoe met positiewe denke en uitdagings.Tyd stap aan ...wees eerlik ..wees jouself en gee om terug te ontvang ...daar is mos niks wat die mens gelukkiger maak as liefde nie...ek is Christen met baie uithou vermoe...wil lag die lewe geniet... en iemand h wat ek voor omgee met respek hanteer..en pad stap vol verrassings en uitdagings...iewers is iemand met dieselfde behoeftes...ek sien kans ...besluit jy maar ...openminded...dankie vir jou tyd om my inbox te lees....

Haar Ideale Pasmaat

My uitkyk op die lewe l voor my , maar ek kan nie alleen daai kasteel bou sonder iemand wat ook voel soos ek nie.Ek is hardwerkende mens ...hou van die buite lewe in die natuur..vuurtjie onder kameelboom...glasie wyn en mooi musiek.Ek is baie lief vir tuinmaak huishouding ...bak...en goed wees vir ander mense...altyd netjies..georganiseerde mens hou van beplanning...geniet die dinge om my ..lag en kuier saam met vriende ...dien My Here lief my kinders en kleinkinders ...ek is plat op die aarde ..soek net opregte metgesel vriend ...om mekaar te kan geniet...ek praat te veel maar dis Wat ek is .geen mans wat tyd wil mors nie ek speel nie met iemand se gevoelens nie..opreg en reguit en dit is waarom ek iemand soek wat wil h n verhouding moet werk.. geniet stap oefen as daar tyd is ...oneerlikheid en nonrespek werk nie met verhouding nie...leer my ken ....👌👀

Wat Haar Vriende S

Bloeisels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen; Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie