Leolinda_22Leolinda_22

Leolinda_22

61 – Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Soek geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Augustus 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Steenbok; Visse
Lengte:
186cm (6' 1.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dis moeilik om oor jouself te skryf. Ekis oor die algemeen n introvert en hou nie van baie mense en geraas om my nie. Dis nogal snaaks want ek is n onderwyseres. Ek hou skool vir kinders waarvoor niemand anders kanssien nie...die kinders met leerprobleme en afwykings. Kinders met minimale breinskade en lae intelligensie. Ek leer ( of probeer!) hulle Engels en Kuns. Dit is vir my n uidaging en n hulp aangesien ek n empaat is en wil help waar ek kan, veral met kinders.Ek onspan deur self kuns te doen. Ek geniet flieks....veral slim rillers. Ek is lief vir die buitelewe en verkies die berge bo die see alhoewel ek n Vis is. Ek is baie lief vir diere . Ek het twee katjies. Ek het lief met oorgawe en kry seer met diepe letsels. Dit neem min om my gelukkig te maak. Ek is baie gevoelig vir mense se gevoelens en buie en wil niemand seermaak nie. Een van my "quirks" is dat ek mal is oor motorfiets ry. Groot fietse met baie krag en spoed!!!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat gevoelens het en nie bang is om dit te wys nie. Ek soek iemand wat eerlik en opreg is. Ek het twee maal al bitter seergekry in die lewe omdat ek lief geword het vir arrogante en selfvoldane mans. Ek is teruggetrokke, maar het n kring goeie vriende. Die man vir my is nie iemand wat elke naweek moet "party" nie. Ek wil net n gewone, liefdevolle persoon ontmoet wat my beste maat, sielsmaat en liefdesmaat kan wees. Hy moet intelligenr wees en lekker kan gesels en bo alles....my liefhe en kan maak lag! Iemand wat n groot motorfiets het en mal is om die land plat te ry!!!!

Wat Haar Vriende S

Leolinda_22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Internetbesoeke; Joga; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Swem; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie