In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n mense mens,familie belangrik en hou van sosiale kuiers saam vriende. Ek hou van die buite lewe om God se skeppings te waardeer.
Diere liefhebber ,hou van rugby,krieket en is lief vir braai en rustig kuier by huis om n vuur.
Sy Ideale Pasmaat
Moet spontaan , netjies eerlik en reguit wees,moet haar eie mens wees en my aanvaar soos ek is soos wat ek ook sal doen. Soek na n vrou vir vriendskaps verhouding en die tyd sal leer of daar iets meer kan wees.
Eerlikheid is baie belangrik!!!!
Wat Sy Vriende Sê
Bonsmara561 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Richardsbaai (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Bonsmara561 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.