Reinarda_9303Reinarda_9303

Reinarda_9303

27 – Vereeniging (Drie Riviere), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my beter helfte

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 05 Augustus 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Drie Riviere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie reguit mens, ek dink ek sal 'n aanwins in jou lewe wees om my te leer ken. Al is dit net om vriende te wees. Ek is mal oor lees en naaldwerk. My beroep beteken vir my baie, ek het hard gewerk om te wees waar ek is vandag. Om in die natuur te wees is altyd die beste, die stilte... Ek soek my forever maatjie om die res van my lewe mee deur te bring.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet baie eerlik en opreg wees, hy moet my behandel soos hy wil he sy ma behandel moet word. Hy moet hou van kamp en die buite lewe. maar daar is niks fout met 'n aand op die bank voor die tv nie. Kommunikasie sal vir my 'n goeie "eienskap" wees in 'n verhouding. jy moet kommunikeer. Die Here is deel van 'n verhouding.

Wat Haar Vriende S

Reinarda_9303 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters