Roxy007Roxy007

Roxy007

39 – Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika

Enkel mamma, opsoek na goeie geselskap en vriende

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie lief vir my 9 jarige dogter en om n ma te wees is my grootste werk en blessing. Ek is n mense mens, vat maar net rukkie om eers iemand te leer ken. Hou van lag en grappies, kan ernstig ook raak. Hou van braai, lees en voor die tv le en ek is lief vir diere. Ek is lief vir kosmaak, maar baking skills is ietwat, umm aan die minder beter kant. Ek glo daaraan om iemand n kans te gee tot my 6de sintuig my vertel huh uh, iets is nie reg nie. Ek het n redelike goeie mense kennis en is geneig om te eerlik vir my eie goed te wees. Ek is n groot, voller vrou en ek is oor my verskoning vra stadium omdat ek nie mooi en maer genoeg is vir iemand nie. So vat my soos ek is of hou verby.

Haar Ideale Pasmaat

Moet absoluut lief wees vir kinders. My dogter is my lewe en ek sal haar nie benadeel vir n man nie. Moet asseblief eerlik, netjies en selfonderhoudend te wees. Kuier, lag en gesels is belangrik. En netso is daar soms nodig vir ernstig en rustig wees. Maar moet ook nie omgee om net te kuier by die huis. Ek hou van n sin vir humor in n man en ek glo n man moet n vrou met respek behandel. Ek gee nie om vir iemand met kinders nie en as jy my ordentlik behandel sal ek jou dieselfde behandel

Wat Haar Vriende S

Roxy007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Baie