In haar eie woorde...
Oor Haar
ek is ek net n gewone mens met geite. hou van dans, braai saam vriende en love mense wat die beste in my kan uitbring. ek hou van lag en vermy konflik. het nie tyd vir snobs of issues nie. my kids is my lewe en baie belangrik vir my. en as jy kan braai soos ek dan sal ons great pelle wees.
Haar Ideale Pasmaat
hy moet eerstens n persoonlikheid he. my kan laat lag maar ook die ernstige en seer van die lewe verstaan. hou nie n grootmond en brag gat nie. moet ook die klein dingetjies in die lewe kan waardeer . Geld is nie n faktor in my lewe nie, liefde is. respek en waardering is belangrik. jou verlede is jou storie en so ook myne.
Wat Haar Vriende Sê
geitjie1963 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ficksburg (rosendal), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Naïef; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Reggae |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Eerlikheid: |
Uiters |