Soulseeker027Soulseeker027

Soulseeker027

42 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Soek siels genoot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 September 2018

Verander: 27 September 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eenkeer in ‘n leeftyd vind jy iemand spesiaal wat nie net jou hart wil aanraak nie maar ook jou siel kom haal. Eenkeer in ‘n leeftyd ontdek jy daardie een wat nie bokant jou wil wees nie maar teenaan jou wil leun. Iemand by wie jy jouself kan wees saam wie jy kan lag,huil mal wees een wat die drome in jou oe kan lees. Eenkeer in n leeftyd jou wil gelukkig maak en gelukkig hou. Ek is n blanke man van die Oos Rand 42 jaar oud blou oe en bruin blonde hare. Ek het al die bietjie wreed , bietjie geluk bietjie ongeluk in die lewe ervaar en beleef. Maar het nog nie jou langs my beleef nie. Sodat ek vir jou op my hande kan dra. Jou laat lag uit jou maag en memories maak wat jy sal wil vir altyd onthou. Die blote gedagte van jou glimlag en geluk is vir genoeg. Eks n buite mens werk opi pad en mal oor visvang, kamp, braai ( eks n braaier of note lol) kan kook en na my self omsien as ek moet. As jy in die Oos Rand omgewing is of dit nie te ver is jou nie. Sal ek graag van jou wil hoor. Groete tot later

Wat Sy Vriende S

Soulseeker027 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Soulseeker027 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.