In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek smag daarna om my lewe met'n wonderlike kameraad te deel. Het nou genoeg van soek en alleen wees. Lief vir die Natuur deur God gemaak, niemand kan dit beter maak.
Haar Ideale Pasmaat
Rustig, liefdevolle, geduldig, eerlik en Godvreesend, niks kan daarby kom. Die lewe moet weer sin maak. Oortuig my dat daar nog werklik, ware liefde bestaan..
Wat Haar Vriende Sê
Honey2be het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Pelliessier), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Frans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Verspot |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Reis; Selfhelp |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Onafhanklik |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Kampering; Kegelbal; Stoei; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Visse; Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |