In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n opregte mens mens. Is ni perfek ni, glad ni. Ek hou van lag en sommer net pret he. Is n plaaskind. Mal oor diere. Ek is ook baie lief vir kinders. Hou vani buitelug, kamp, braai of sommer net voor di tv le en flieks kyk.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat ni net kyk na di uiterlike ni. Wat my sal aanvaar soos ek is.
Iemand wat di Here lief het en dien.
Wat verkieslik ni homself oorgee aan drank ni.
Iemand wat ni bang en onwillig is of sal wees om aan n langafstand verhouding te werk ni. As dit nodig is dalk.
Wat Haar Vriende Sê
Sons1978 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Keetmanshoop, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek sukkel met beweeglikheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Perdry; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |