In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n rustige, saggeaarde mens. Ek is oop en reguit en weet presies waarna ek opsoek is. Ek is lief vir Flieks, musiek, dans, kook en bak. Ek bederf graag. Geniet ook lees, blokraaisels en om tyd saam my kind te spandeer. Ek is baie gestel op my voorkoms en ook om 'n sukses van myself te maak. Ek is passievol en as ek op iets besluit het wil ek dit doen. Ek hou van beplanning. Nabye familie is vir my baie belangrik.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat my tekortkominge kan aanvul en met wie ek dieselfde kan doen. Iemand wat my aanvaar soos ek is. Ek is 'n baie selfstandige dame met 'n domineerende persoonlikheid en my ideale maat sal nie terugstaan daarvoor. Ek het 'n seuntjie en sal graag wil he dat hy aanvaar word.
Wat Haar Vriende Sê
BruinOogNooitjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Paarl (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Jag; Kampering; Kegelbal; Rolbal; Rugby; Snoeker; Stap; Swem; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |