AdaSkyAdaSky
AdaSky

33 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

AdaSkyAdaSky
4
4

AdaSky

33 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Opsoek na vriendskap en lojaliteit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n kreatiewe, hardwerkende en lojale vrou wat opsoek is na iemand met dieselfe waardes as ek. My geloof is vir my baie belangrik.

Ek het 'n wye reeks belangstellings en stokpertjies; ek hou van kuns, naaldwerk en ontwerp en nog meer, maar ek hou ook van die natuur en neem graag aan aktiwiteite soos jag en visvang deel.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my kan laat lag, maar ook iemand wat na is aan sy familie en sterk staan in sy geloof en aktief in sy kerk en gemeente betrokke is.

Lojaliteit en hoë waardes is vir my ongelooflik belangrik.

My ideale man moet hardwerkend, maar spontaan en liefdevol wees.

Wat Haar Vriende Sê

AdaSky het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Frans; Duits
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Kegelbal; Muurbal; Perdry; Rugby; Skermkuns; Skietsport; Snoeker; Stap; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters