tennis808tennis808
tennis808

76 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

tennis808tennis808
10
7

tennis808

76 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

To start off as friends - but a soulmate would be great.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

i have very few friends, but they are great. ek was 'n tennis afrigter, bekendasp[removed], kykmooinou al 46 jaar.
I'm a quite guy all by myself + my 2 woefs, mixed breeds, worsie + & min. wippet/ special ?
ek hou nie van "a rushed lifestyle" nie.
been there done that: ek sal graag my maat wil bederf die klein dingetjies te doen
wat daar nooit tyd voor was nie. we were too busy "making" it. but so much beauty has passed us by on the way. so now we
have time, of wat oor is, om dit reg te stel.
(18 countries I think, maybe more)
I would like to be with that one special
person., wil ons nie maar almal, daardie BAIE spesiale persoon in ons lewe hê nie né.
the peace that the magical "KLEIN KAROO" offers is just awesome. as jy nognie jou
hart hier verloor het nie , sal jy. this is as
close as it gets to paradise , in SA.
I love gardening and spend quite a bit of time in mine, in Oudtshoorn.
sou graag 'n NETJIESE, rustige, maat wou ontmoet, wat sal belangstel om my ou plekkie te help regmaak en onderhou vir
ons. ( ek woon al 24 jaar hier) en wonderlike omgewing te deel..ek ry nog
daagliks motorfiets, dis net makliker & gouer, vir inkopies.
i am able to communicate in Afr. Eng. & German. I understand Dutch aswell.
ek sou graag van jou wou hoor as jy hou
van wat jy lees. alles is daar, lees net fyn.
I would love to hear from you, if you like what you are reading, please respond.

Sy Ideale Pasmaat

ek't êrens gelees: someone to stay young with, for as long as possible. Someone that's neat, can make a mancave a liveable space. not reading or watching TV all day. loves being outdoors, or in the garden.
someone that really loves to be loved.
is dit te veel gevra ?
dit sal wonderlik wees om 'n opregte, skerp, wakker, jonk van gees maat te ontmoet.
die Klein Karoo roep jou.
indien jy belangstel kontak my asb....
time waits for no one.

Wat Sy Vriende Sê

tennis808 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Ram
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Nederlands; Engels; Duits
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Rooibruin; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Nederlands; Engels; Duits
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Nederlands; Engels; Duits; Noors; Sweeds
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Krieket; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters