In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vriendelike, liefdevolle omgee mens. Hou van opgewekte en positiewe geselskap. Soek iemand waarmee ek die lewe kan geniet, dinge saam doen soos uitstappies, buitelewe, see ,reis en ek glo aan n gesonde lewenswyse soos lang ente stap soms draf en ook gym...lief vir dans, swem. Geniet die natuurlewe en wil nog alles doen wat mal is 😁
Haar Ideale Pasmaat
Moet min of meer dieselfde beginsels he. My geloof as christen is vir my belangrik en sover as moontlik respekvol te wees teenoor mekaar. Lag en gelukkig wees....as daar nog so n persoon is hoor ek graag van jou..en ja natuurlik opregtheid en eerlikheid.
Wat Haar Vriende Sê
sielsgenootvriend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Kilnerpark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
179cm (5' 10.5") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
sielsgenootvriend moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


