SweetJeans

60 – Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

2
0

SweetJeans

60 – Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Daars so baie om te doen...ek wag vir jou....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want ek sal jou beste vriendin en jou partner in
"cr🥰me" wees!
Ek luister
Gesels
Lees
Leer
Geniet mense
Geniet stilwees
Kan lekker kamp
Ek het nie hang-ups nie.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man met energie vir die lewe. Hardwerkend | Handig | Luisteraar | Geselsgenoot | Bedagsaam | 'n Feminis - aan 'n vrou se kant sonder om sy manlike chemistry prys te gee.

'n Goeie skerp intelligente humorsin is báie aantreklik vir my. Én:
- Lees mooi wat is my voorkeure - dan kry jy nie onnodige afkeure nie.
- 'n Kompliment op jou foto/profiel is nié 'n huweliksaansoek nie - nét 'n kompliment.
- Ek gaan nie trek nie, en jy waarskynlik ook nie.

Wat Haar Vriende Sê

SweetJeans het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Bul
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Helderberg; Paarl; Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Politiek
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

SweetJeans moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.