In haar eie woorde...
Oor Haar
Eerlik, goeie luistenaar maar hou van veelsydige onderwerpe om oor te praat. Seks praatjies is uit. Hou van dans, ondersteuning van beide kante en net die gewone lewens ervarings deel. My uitkyk op die lewe is leef en laat leef. Moenie te gou oordeel nie en wees net jouself.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat moet n sterk persoonlikheid he en op my vlak kan kommunikeer. Moenie voorgee of oneerlik wees nie. Onafhanklik. Lief vir diere, oop gesig en geen bybedoelings he nie.
Wat Haar Vriende Sê
Hanlie55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 80 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Hanlie55 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
