In haar eie woorde...
Oor Haar
Wie is ek ,eerlik, lojaal en goeie kommunikasie mens, gee om vir my naaste, en bederf my hartsmense met die kleingoedjies van die lewe.
Respek vir mense om my of wat op my pad kom.
Ek kyk graag sport en saam met iemand en kan ons opgewonde raak daaroor, interessante flieks of goeie dokumentêre reekse.
My kinders en klein kinders en vriende vir my belangrik, ń kuier of ń braai word ń fees. Groot terggees met humor en lag lekker saam as ons stupid is, maar het ook diep en ernstige kant. Uit eet het sy plek maar tuis waar ons saam kos maak elkeen met ń glas wyn is baie lekkerder as alleen.
Ek is ń romantiese siel, deel graag drukkies uit en sal jou hand in die publiek vashou.
Baie plekke getoer en gekamp, met gewone karevaan en laaste paar jaar met boswaens. Baie lief vir die natuur en om buite te wees, stap baie op die strand of in die natuur en om rustig te wees is hemels. Om nuwe klein plekkies te ontdek en te verken is lekker omdat ek nuuskierig is. Nuwe seisoen wat wag om pragtige skildery te word wat ons saam kan verf. Die lewe te te kort vir valsheid en snobisme, en om alles alleen te ervaar is niks lekker nie. Ek is selfonderhoudend en gaan jou nie bel geld vra of diesel geld nie. Was vir 35 jr in die mediese bedryf waarvan 20jr vir ń spesialis was. Sielsmaats is ń vriendskap wat groei en mekaar aanvul, met foute en al.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik, lojaal, bondgenoot en my " partner in crime" kan word, asook mense mens is wat omgee en respek, humorsin, goeie kommunikasie en oopgesprekke het, is dit ń grondslag vir goeie vriendskap. Gelowige wees en dan kan lag as ons pret het en die lewe geniet of as ons verdwaa enl kan lag daaroor en ń uitstappie maak daarvan. Maklik tussen mense kan kuier my vriendekring en familie is terggeeste. Niemand is perfek nie, ons sorteer verskille uit, kry ń pad wat vir altwee werk. As jy "old school" maniere handhaaf het jy bonuspunte. Is jy reg vir omgee en om bederf te word met dinge wat saak maak. Al sit ons stil by die huis, is dit goue oomblikke wat meer tel en beter is as die geraas buite en om ons. Mal is daaroor om sport op TV te kyk en ons saam kan opgewonde kan raak daaroor of net ń lekker fliek kan kyk. Om nuwe vriende te maak is altyd n voorreg. Het jy ń wye algemene kennis of n passie oor iets, sal ek saam gesels en meer uitvind. Intelligente gesprekke kan hê en tog soms die humor raaksien. Sy waardes uitleef. Uiterlike is bysaak ek wil met die ou praat wat binne in jou wegkruip, dit is waar die ware jy is.
Wat Haar Vriende Sê
Ghato09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Skiereiland (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 83 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Optimisties; Realisties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rolbal; Rugby; Sagtebal; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




