Perfectly_ImperfectPerfectly_Imperfect
Perfectly_Imperfect

66 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Perfectly_ImperfectPerfectly_Imperfect
2
8

Perfectly_Imperfect

66 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hoe meer ons probeer om perfek te wees, hoe minder perfek is ons . . .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

as ek het wat jy nie het nie
en jy het wat ek nie het nie
en jy wil hê wat ek het
en ek wil hê wat jy het
dan maak dit mos "perfect sense"
dat ons ons skapies saam
in een kraal injaag

MAAR

as ek vir jou bietjie gee van wat ek het
en ń bietjie vat van wat jy het
dan's dit mos nie nodig
dat ons skapies mekaar vrek trap
in een kraaltjie nie

en van toe af . . . ?

Haar Ideale Pasmaat

I’ve been accused (quite happily) of having a creative mind, being feminine, a strong woman, and occasionally showing a bit of wisdom along the way.

I’m here hoping to find “my person” — someone from my tribe to share life with. The good days, the difficult days, and yes … even the wonderfully ordinary ones.

Ideally, a perfectly imperfect soul — like me. Someone who believes that love is not about perfection, but about two imperfect people showing each other plenty of grace while building something meaningful together.

Yes, yes … we all say something like this, don’t we? Still, here we are.

So what do I value in a man?

Faith. Patience. Self-control. Kindness. Loyalty. Trust. Care. Understanding. Honesty … and just to be clear — honesty again.

And provision. Not money — relax! I’m not looking for a wallet. I value a man with a provider’s heart, someone who naturally wants to care for and protect what matters to him.

I also appreciate the luxury of equality — being on the same page in life makes building something lasting so much easier. Those little “aha” moments where two people simply understand each other are priceless.

If you’ve read this far and something resonates with you, perhaps we're walking the same shoreline, simply waiting for the tide to bring us together.

It would be lovely to hear from you.

Wat Haar Vriende Sê

Perfectly_Imperfect het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; Namibië; Suid-Afrika; Zimbabwe
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Selfhelp
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters