In haar eie woorde...
Oor Haar
My dae begin ek met gebed en bybellees. Ek probeer om altyd positief te wees, en my leuse is om almal rondom my met liefde, omgee en respek te behandel. My kinders en kleinkinders is vir my belangrik en is deel van my lewe. Ek deel graag my lewe met iemand wat dieselfde voel, en dieselfde waardes het.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is een wat hou van saam kuier, die natuur, uitkamp, n lekker braai. Rustig kan verkeer. Elke dag aanpak soos dit kom, nie baie beplannings nodig het nie. Liefdevol, omgee mens, respek vir ander, nie bagasie en verlede saam dra nie. Elke dag positief begin
Wat Haar Vriende Sê
veerdonsie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Witpoortjie), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Krugersdorp; Magaliesburg; Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 184cm (6' 0.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
veerdonsie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


