Hanna2210Hanna2210
Hanna2210

69 – Roodepoort (Bergbron), Gauteng, Suid-Afrika

Hanna2210Hanna2210
2
3

Hanna2210

69 – Roodepoort (Bergbron), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ek probeer weer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n dame wat goed na myself kyk. Hou daarvan om by my kinders en my familie te kuier. Is nou 5 en half jaar alleen en sal graag vriende of n maat ontmoet wat ook eensaam is. Geen kansvatters nie asb. Ek is beslis nie n poppie nie, maar gemaklik met myself dankie. Was al op groep en sien selfde gesigte en kan nie glo dat na 3 jaar is hulle nog op die groep. Wat soek julle dan??? Ek glo soos in ou dae dat mans die vrou moet uitvra maar lyk my nie vandag se man's glo daaraan nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlike en gesellige man wat daarvan hou om ook te kuier en die lewe geniet. Hy moet van diere hou. Nie vol fiemies wees nie. Sal van n outjie hou wat nie heeldag fokus op gesondheid en fiksheid nie. Sal hou van n romantiese ou.

Wat Haar Vriende Sê

Hanna2210 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Bergbron), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 86
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie