In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek kan spontsan wees en so ook baie stil en ernstig wees. Ek laat nie met my gevoelens speel nie. Is al te lank alleen en duld nie n man se shit nie. Ek het genoeg liefde om te gee, maar vir die regte persoon.
Ek love hekel, brei en crafting. Swem, dans, braai,fietsry en nog meer. Ek is besig om weer op te bou. Sal nie gaan lê nie
Haar Ideale Pasmaat
Ek gaan nie sê wat ek in jou soek nie. Wys my wie en wat jy is en ek sal besluit of dit die moeite werd is om my hart vir jou te gee.
Liefde is nie sex nie, en sex is nie liefde nie.....
Wat Haar Vriende Sê
Mamma_moo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Keetmanshoop, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Swaar | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Effens Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Duits; Frans; Grieks; Italiaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Tongring; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Straatwys |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Skaam; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Modieus (Ek dra net die nuutste modes) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Fantasie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Ander |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |



