In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is spontaan en liefde vol. Hou van vrede en rustigheid. Lief vir bak en brou die lewe te geniet en saam met my maatjie alles te wil doen. Hou van sosiaal te verkeer, lekker kuier om n vuurtjie lief vir die see en uitstappies en lekker vleis braai lief vir die buite lewe. Hou van naaldwerk, musiek, om te ontspan. Wil graag net n vreedsame lewe hê .
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik en op reg. Betroubaar met geen illisies nie.
Netjies wees en spontaan my goed behandel. Moet hou van die buite lewe,braai,sosiale persoon wees? Hou nie van n man wat net wil slaap tv kyk en niks doen nie. Hy moet ook nie verkrump wees nie.
Wat Haar Vriende Sê
namibroos_022 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Swakopmund (Hentiesbaai), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Rehoboth; Swakopmund (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
182cm (5' 11.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Swart | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Kampering; Rugby |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




