NewDawnHikerNewDawnHiker
NewDawnHiker

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

NewDawnHikerNewDawnHiker
4
2

NewDawnHiker

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

My hart is in die berge en die see, dit is waar jy my sal vind, waar die Here se stem helder is.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Is ek perfek , nee beslis nie , maar wie is? Ek streef om elke dag so bietjie te groei en meer te wees as gister. Ek hou van n aktiewe leefstyl en aktiewe sport deelname is n groot deel van my lewe.
Ek het ook n passie vir persoonlike groei en ontwikkeling met christelike fondamente.
My favourite quote is : The proper function of man is to live, not to exist. I shall not waste my days in trying to prolong them. I shall use my time. - Jack London

Sy Ideale Pasmaat

n God dienende vrou. Iemand wat my passies kan deel en ook n aktiewe gesonde leefstyl het. Sy moet selfstandig kan wees en haar eie drome en belangstellings ook he. n Vrou wat n intelegente fisofiese gesprek kan voer oor n koppie koffie op n berg piek met sonopkoms of net in stilte kan sit en die wonder daarvan inneem. Iemand wat verstaan wat lewe oor gaan en dit nastreef.

Wat Sy Vriende Sê

NewDawnHiker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Bul
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Pretoria; Kempton Park (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Kampering; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie