In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het n saggeaarde en vriendelike geaardheid en hou nie van konflik. Het sterk familie bande en geniet my kleinkinders. Hou van die buitelewe en werk graag in my tuin waarop ek baie trots is. Lief vir naaldwerk, kuns en binnehuis versiering. My ideale tydverdryf sal wees om dinge saam met iemand spesiaal te doen wat ons saam kan waardeer en herinneringe bou. Naweek braai, sport uistappies, teater of net rustig kwaliteit tyd saam met iemand spesiaal te deel.
Age is just a number, don't let it fool you. I still have lots of energy and ready for new challenges.
Haar Ideale Pasmaat
Liefdevol, aanraking, beskermend, opreg , respek en eerlikheid. Netheid en waardering vir mooi goed. Buitelewe, reis, onthaal en net gesellig saam met vriende kuier. Ek hou van 'n man wat lekker ruik, my waardeer en my kan styf in sy arms vashou en cuddle. Gee my jou 100% aandag en liefde dan gee ek jou 110% terug.
Affection comes naturally to me, and I’m looking for someone who enjoys the simple pleasures, values closeness, and would love to create beautiful memories together.
Wat Haar Vriende Sê
Annie007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Liggaamsbou; Rolbal; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Indies; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |











