Borrels52

52 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

2
0

Borrels52

52 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Borrels52

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n reguit mens wat glo aan eerlikheid en opregtheid - by my weet jy presies waar jy staan. Het min tyd vir drama en nie geduld vir kansvatters nie, die lewe is te kort vir onnodige speletjies. Ek werk hard, maar leef voluit. My battery herlaai in die natuur, op 'n staproete of met die reuk van die see. Ek is 'n plat op die aarde mens met my voete in die sand en my kop op die regte plek. Ek is maklik om te onderhou .. solank daar genoeg vars lug en goeie koffie is ...

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat sy eie skoene volstaan - 'n hardwerkende en selfonderhoudende man, met sy eie rigting in die lewe. Eerlikheid is ononderhandelbaar, ek soek iemand wat sê wat hy bedoel en doen wat hy sê. As jy die fyn balans tussen harde werk en leefstyl verstaan, en nie bang is vir 'n bietjie avontuur nie, dan gaan ons oor die weg kom. Geen pretensie nie, net 'n opregte mens met 'n goeie hart.

Wat Haar Vriende Sê

Borrels52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Fliekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Joga; Lees
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Bergfiets; Skubaduik; Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters