SPIZOOSPIZOO
SPIZOO

67 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

SPIZOOSPIZOO
1
2

SPIZOO

67 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Soos Bloed... So is jy vir my!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Myers en Briggs "ENTP"
Realis
Ekstrovert

Ek is oopkop, realis, hou myself op hoogte met Strategie, Politiek, Ekonomie, Veilighedsake, Hartsake. Eenvrou man...

Maar by die huis gaan dit oor n doelgerigte lewe standard en wyse waar elke sekonde tot maksimale voordele gebruik word. Alles het sy plek en tyd. Onspanning tussen n bedrywige dag, fisiek en intellektueel, geniet voorkeur.

Ek is van my jong dae n "STOIC"... Privaat, verpes losbol in n groep jol-en-rol, drank en dwelmisbruik. Maar beslis n oopkop op alle tereine waar dit liefdesverhoudings gaan.

Soek na iemand wat saam ons tyd tot maksimale voordele kan bestuur en...
Sal graag die laaste tyd wil gebruik om ons land nog vir oulaas te deurkruis. Die buiteland hou regtig geen bekoring vir my in nie. Was in 68 lande regoor die wêreld.. niks is lekkerder as die tuiskoms nie.

Sal jou graag op n gemaklik stap- of wandellaan roetes iewers langs die kuslyn of damoewer wil ontmoed. Gesellige oomblikke alleen of saam met een of meer klein groepies familie en vriende...

Smag na rus en vrede. Wegbreek na afgelee plekkies, saam sonsopkomste geniet...

Romanse/Chemistry en Intimiteit en... Moontlik pasmaat wees of kan word, bly steeds belangrik... .die hom van verhouding!!!

Sy Ideale Pasmaat

Oopkop, intelligent, "go-getter", inligtingvraat, nuuskierig,...

Verkies klein groepies vriende, intelligente geselskap, gesond eet, gesond lewe, glad nie rook, drink, of dwelms nie...

Jy is...
Soos bloed, so is jy vir my.
Soos my, so ken jy vir my.
Soos asem, vloei jy dwarsdeur my.
Soos tyd, so vlieg als verby.

Soos bloed, binne my is jy.
Jou groet, eggo steeds in my.
Oseane, hoor tot ek jou kry.
Vulkane, brand hier binne my.

Ek vra jou bly, by my...

In reën, is jy rondom my.
In trane, vee jy af voor my.
Riviere, storm jy deur my.
Papiere, is te min vir my.

Soos bloed, so is jy vir my.
Soos my, so ken jy vir my.
Soos asem, vloei jy dwarsdeur my.
Soos tyd, so vlieg als verby.

Soos bloed, binne my is jy.
Jou groet, eggo steeds in my.
Oseane, hoor tot ek jou kry.
Vulkane, brand hier binne my.

In reën, is jy rondom my.
In trane, vee jy af voor my.
Riviere, storm jy deur my.
Papiere, is te min vir my.

Ek vra jou bly, by my.
Tot die paaie voor my opraak.
Tot die wolke bo my leegraak vir my.
Ek vra jou bly, naby my.
Tot die spore voor my dofraak.
En die wolke bo my leegmaak oor my.
Tot die paaie in my stilraak.
In die wolke wat my vol maak, in my....

Die passie in ons nooit opraak......

{Lirieke; deur Theuns Jordaan}

Wat Sy Vriende Sê

SPIZOO het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Nederlands; Engels
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Klassiek; Swaar Metaal; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Onafhanklik; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Meditering; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters