In haar eie woorde...
Oor Haar
Oor My
Ek is ’n intelligente, warmhartige, onafhanklike en lewenslustige vrou wat weet wat sy wil hê. Ek geniet goeie geselskap, natuur, kwaliteit tyd en ’n man wat selfversekerd genoeg is om net sy beste weergawe te wees. Ek het ’n sagte kant, maar ek’s ook sterk, onafhanklik. Ek weet wanneer om te lei en wanneer om te volg. Ek is baie aanpasbaar...
Ek waardeer ’n man wat…
1.75–1.99 m lank is
’n Dik bos grys hare het (salt-and-pepper is my gunsteling 😉)
Stewig, aantreklik en goed versorg is
’n Passie het vir motorfietse, spoed en avontuur
Finansieel sterk en gevestig is. Besigheid gerig is.
In die Weskaap/ Garden Route woon of gereeld hier kuier
As jy ’n man is wat weet wat jy wil hê, met ’n sterk teenwoordigheid én ’n sagte hart, sal ons waarskynlik kliek. Geen rokers asb!?
Wat ek geniet
Lang ritte, goeie koffie , intelligente gesprekke, spontane daguitstappies en ’n man wat sy lewe met trots leef.
My ideaal vir ons
’n Sterk, eerlike verbinding met ’n man wat my kan laat lag, veilig laat voel en saam met my die lewe se avonture wil aanpak.
Haar Ideale Pasmaat
'n Emosionele volwasse man sal vanself aan die eienskappe van 'n pasmaat voldoen. Hy het al teen die tyd besef waaroor die lewe gaan. Hy sal ook weet hoe om op te tree teenoor 'n dame..Deursettings vermoë is van belang. Sukses word nie gemeet aan geld nie, maar die deursettings vermoë en harde werk tot sukses. Bestaan daar nog sulke mans? Moenie met gevoelens speel nie.
Wat Haar Vriende Sê
Fleuristelll het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 204cm (6' 8.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Fotografie; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Gholf; Kampering; Motorsport; Perdry; Rolbal; Rugby; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





