MaatjievpraatjieMaatjievpraatjie
Maatjievpraatjie

67 – Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

MaatjievpraatjieMaatjievpraatjie
1
1

Maatjievpraatjie

67 – Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Geniet die klein basiese dinge van die lewe..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n eerlike vriendelike opregte persoon.. Hou van bedagsaamheid en stiptelikheid ekt n groot voorliefde vir bak asook kook... Hou van om die lewe te geniet.. Ek draai nie doekies om nie en is n baie reguit tiepe persoon ek het vriendine al vir n leeftyd en behou nogsteeds kontak.. . Ek het baie besighede gehad vroeer in my lewe en hard gewerk.. .. Maar is nou net rustig en het afgeskaal..

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet opreg en eerlik wees en doelgerig nogsteeds in die lewe wees.. Hy moet my met waardes kan hanteer en saggeaard wees. Hy moet self onderhoudend wees dis baie belangrik.. En goed versorg wees..
Oneerlikheid valsheid asook enige agteraf betrokkenheid by verkeerde dinge kan nie n verhouding laat werk nie..

Wat Haar Vriende Sê

Maatjievpraatjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
182cm (5' 11.7") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Inkopies; Kookkuns; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters