jade510jade510
jade510

62 – Randfontein (Rikasrus), Gauteng, Suid-Afrika

jade510jade510
2
0

jade510

62 – Randfontein (Rikasrus), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Augustus 2025

Verander: 19 Augustus 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik en behulpsaam het respek vir ander mense is lojaal en vertrou mense maklik het n sagte hart..maar kan kwaai wees ook. Moenie my tyd mors met sex praatjies nie. En scammers hou verby..hou van kos maak tuin maak lees en stap..geniet om dinge saam my maat te doen. Hou nie van leuns of geweld nie.

Haar Ideale Pasmaat

Soek iemand wat dieselfde aspekte het en wat weet hoe om n vrou lief te hê..en te respekteer..moet lekker kan comunikeer en kan braai..moet net rustig wees en nie dink hy is 20 nie. Soek iemand wat weet wat hy in die lewe wil hê..ons is nie meer jonk nie.

Wat Haar Vriende Sê

jade510 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein (Rikasrus), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 81
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

jade510 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.